Somme(r) Pret Begin! (pdf)

R55.00

Vaardighede wat aangespreek word, is onder andere:
– Getalbegrip tot by 10
– Basiese vorms
– Patroonherkenning
– Probleemoplossing
– Konsepte soos gewig en grootte
– Logiese denke

Category:

Description

Somme(r) Pret Begin (gemik op 5-6 jariges) is propvol opwindende aktiwiteite om op ‘n prettige wyse kinders aan wiskundige begrippe bloot te stel.

Vaardighede wat aangespreek word, is onder andere:
– Getalbegrip tot by 10
– Basiese vorms
– Patroonherkenning
– Probleemoplossing
– Konsepte soos gewig en grootte
– Logiese denke

Eerste uitgawe 2016

Outeur: Lizelle Rademeyer

ISBN 978-0-620-73643-5

© Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word op enige manier, meganies of elektronies, insluitend plaat- en bandopnames en fotokopiëring, sonder skriftelike toestemming van die kopiereghouer.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Somme(r) Pret Begin! (pdf)”