Somme(r) Pret! 3 (pdf)

R55.00

Vaardighede wat aangespreek word is:
– Optel en aftrek oor ‘n 100
– Maal en deel tot die 12 maal tafel
– Berekenings met breuke
– Persentasies
– Ewe en onewe getalle
– Oppervlakte
– Koördinate
– Probleem oplossing

Category:

Description

Somme(r) pret 3 (gemik op graad 5 – 7) is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen. Los die raaisels op en leer sommer ‘n klompie interessante goggafeite in die proses.

Vaardighede wat aangespreek word is:
– Optel en aftrek oor ‘n 100
– Maal en deel tot die 12 maal tafel
– Berekenings met breuke
– Persentasies
– Ewe en onewe getalle
– Oppervlakte
– Koördinate
– Probleem oplossing

Eerste uitgawe 2016

Outeur: Lizelle Rademeyer

ISBN 978-0-620-73611-4

© Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word op enige manier, meganies of elektronies, insluitend plaat- en bandopnames en fotokopiëring, sonder skriftelike toestemming van die kopiereghouer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Somme(r) Pret! 3 (pdf)”