Somme(r) Pret! 2 (pdf)

R55.00

Vaardighede wat aangespreek word is onder andere:
– Optel en aftrek tot by 100
– Maal en deel tot die 5 maal tafel
– Koördinate
– Patroon ontwikkeling
– Ewe en onewe getalle
– Probleem oplossing
– Geld somme
– Grafieke

Category:

Description

Somme(r) pret 2 (gemik op graad 3 – 4) is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen.

Vaardighede wat aangespreek word is onder andere:
– Optel en aftrek tot by 100
– Maal en deel tot die 5 maal tafel
– Koördinate
– Patroon ontwikkeling
– Ewe en onewe getalle
– Probleem oplossing
– Geld somme
– Grafieke

Eerste uitgawe 2016

Outeur: Lizelle Rademeyer

ISBN 978-0-620-73610-7

© Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word op enige manier, meganies of elektronies, insluitend plaat- en bandopnames en fotokopiëring, sonder skriftelike toestemming van die kopiereghouer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Somme(r) Pret! 2 (pdf)”