Description
Somme(r) pret 1 (gemik op graad 1 en 2) is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen.
Vaardighede wat aangespreek word is onder andere:
– Optel en aftrek tot by 20
– Basiese vorms
– Getal begrip tot by 100
– Getal waardes
– Patroon herkenning
– Eenvoudige grafieke
– Probleem oplossing
– 3 Dimensionele waarneming
Eerste uitgawe 2016
Outeur: Lizelle Rademeyer
ISBN 978-0-620-73609-1
© Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word op enige manier, meganies of elektronies, insluitend plaat- en bandopnames en fotokopiëring, sonder skriftelike toestemming van die kopiereghouer.
Reviews
There are no reviews yet.