“Kyk mamma reeks” pakket (pdf)

R460.00

Kyk mamma reeks

Die “Kyk mamma” reeks bestaan uit 3x werkboeke en ‘n beginner leesreeks.  Die boeke kan individueel ook op die aanlyn winkel gekoop word.  Hierdie bevat al 4 boeke in 1 pakket.

Die reeks bestaan uit:

Description

  • Kyk mamma, ek word groot (voorskool/Graad R)
  • Kyk mamma, ek leer lees en skryf (Graad R/Graad 1)
  • a,e,i,o,u Beginner leesreeks
  • Kyk mamma, ek leer nommers (Graad R/Graad 1)

Vir meer inligting oor elke boek gaan lees gerus oor hulle by die volgende skakels:

Kyk mamma, ek word groot (pdf)

Kyk mamma, ek leer lees en skryf (pdf)

Die a,e,i,o,u beginner leesreeks (pdf)

Kyk mamma, ek leer nommers (pdf)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Kyk mamma reeks” pakket (pdf)”